|
Cathy Viljoen - Die Man Met Die Purperkleed lyrics
Jare gelede in die ou Jerusalem in die hofsaal voor Pilatus staan ñ man verwerp en verstote Hy dra ñ doringkroon Die man met die purperkleed Hy was bekend met krankheid smarte en pyn Hy neem al ons sonde op hom versoek deur die duiwel en deur mense verloon Die man met die purperkleed Maar die skare skreeu eendragtig kruisig kruisig Hom Die man met die purperkleed x2 Hy neem sy kruis op en dra dit tot op Golgota verbruisel en deurboor was Hy daar Hulle spuug op Hom en slaan Hom Sy klere word verdeel Die man met die purperkleed Maar die skare skreeu eendragtig kruisig kruisig hom Die man met die purperkleed x2 |
|
Last added lyrics |
---|
The Dutchess by Fergie |
For the Love of My Man by Celi Bee |
Moodring by Mya |
Take Me with You by Honey Cone |
Pigeon John Is Dating Your Sister by Pigeon John |